top of page

Atletiek

Atletiek by Fonteine is ‘n krag om

mee rekening te hou!

 

Ons spog ook met die mooiste en

nuutste atletiekdrag hierdie jaar.

 

Vroeg in die jaar het ons Kleursport

by die skool en elke leerder mag

hieraan deelneem. 

 

Die hele skool word in twee

spanne ingedeel:

A  â€“ L = Blouspan

M – Z = Rooispan

Dit moedig hulle aan om aktief betrokke te raak en hulle talente te ontdek.

 

Fonteine se Uitnodigingsbyeenkoms by die DP de Villiers stadion volg daarna, asook

Mooirivier in Potchefstroom, die Zone byeenkoms, Vaalrivier en dan Noord-Vrystaat.

Baie van ons skool se atlete gaan ook verder en neem by die Vrystaatbyeekoms deel

en dan volg SA’s.

 

Dankie vir elke atleet wat met elke byeekoms Fonteine se naam hoog hou.

Julle is ons trots!

bottom of page