Skooldrag

DOGTERS : SOMER

 

Kortmou skoolhemp

Skoolrok in somer en winter (gordel met lissies)

Skoolskoene - swart (opsioneel vir gr 1 – 6)

Skoolskoene  - swart, is verpligtend vir graad 7

Skoolkouse

Skool sweetpakbaadjie indien koud of donkerblou “Dry Mac” baadjie

Skooltrui of donkerblou “pull over”

Slegs klein knoppie oorbelle word toegelaat, geen steentjies of diamante

 

DOGTERS : WINTER

 

Skool sweetpak en skoolhemp / Skoolrok en skoolhemp

Skoolkouse met sweetpak en navy sykouse met skoolrok

Skooltrui of donkerblou “Dry Mac”

Tekkies –netjiese sporttekkies wat stewig vasmaak en geen helder kleure

 

 

DOGTERS : GRAAD 7 WINTER

 

Skoolrok met belt in lussies

Skoolhemp (langmou of kortmou)

Navy sykouse

Skoolskoene – swart

Skooltrui of donkerblou “Dry Mac”

 

 

 

SEUNS : SOMER

 

Kortmou skoolhemp

Kortbroek

Skoolskoene (opsioneel vir gr 1-6)

Skoolkouse

Skool sweetpakbaadjie indien koud of donkerblou “Dry Mac” baadjie

Skooltrui of donkerblou “Dry Mac” baadjie

 

SEUNS : WINTER

 

Skool sweetpak

Skoolhemp (langmou of kortmou)

Skooltrui of donkerblou “Dry Mac” baadjie

Tekkies – netjiese sporttekkies wat stewig vasmaak en geen helder kleure

 

 

GRAAD 1 – VRYDAG

 

Fonteine hempie met denimromp of denimbroek