top of page

Redenaars

Redenaars by Fonteine geniet as ‘n kultuuraktiwiteit baie belangstelling. In die eerste kwartaal word ‘n redenaarskompetisie gehou vir sprekers vanaf graad 1 tot 7. Daar word 12 sprekers uit hiedie groep gekies om aan die ATKV se landwye rekenaarskompetisie deel te neem.

bottom of page