top of page

Landloop

Dit is baie belangrik dat middelafstandatlete aan landloop deelneem. Dit bied vir hulle ook goeie voorbereiding vir die atletiekseisoen.  Landloop is ‘n geaffilieerde sport by Fonteine en atlete kan gerus kom deelneem.

‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees!

bottom of page