top of page

Ons Skoollied

'n Skool wat bou

aan tradisie.

'n Skool met 'n lewende gees.

Primêre Skool Fonteine,

is 'n skool

om op trots te wees.

 

Deur werk en geloof

met moed en met trots

is ons deel van die roem

van ons skool.

Ons bou aan 'n toekoms 

met vrede as doel,

'n vrede wat almal kan deel.

 

Om te werk en te glo

is ons leuse,

om saam te staan in geloof.

Om ons land te dien

is ons keuse

en bo alles ons

Skepper te loof.

Diens, liefde en kennis

Fonteine bly ons trots.

bottom of page