top of page

Klerebank

Die skool se klerebank is oop op Woensdae vanaf 07:00 tot 08:30.

Daar is baie gebruikte, maar goeie klere te koop.

 

Klere wat verlore raak en gemerk is word ook hier gehou en leerders/ouers

kan dit daar gaan afhaal.

 

Corné Dawson

bottom of page