
Primêre Skool Fonteine
016 976 0986

016 976 2604
Vlaardingenstraat 35
Sasolburg
E-pos:
Algemeen: fonteine@absamail.co.za
Inskrywings: ontvangs@fonnies.co.za
Finansies: finansies@fonnies.co.za
Denkskool
Ons skool is deel van ‘n projek in samewerking met die Noordwes-Universiteit: “Skole as Denkgemeenskappe”
Hierdie projek het ten doel om gemeenskappe te leer om houdings- en intellektuele vaardighede te verbeter en uit te leef.
Ons doelwitte:
-
Verbetering van gedrag en dissipline
-
Kweek motivering en volharding
-
Positiewe ingesteldheid
-
Samewerkingsvaardighede
-
Onafhanklike leer en prestasie
Ons sleutelwoord is RESPEK,
wat staan vir
Reëls
Eerlikheid
Selfrespek
Positiwiteit
Eerlikheid
Keuses
Fonteine word ‘n denkgemeenskap
By Fonnies dink en doen ons anders!