Natuurkamp

Graad 4-6 leerders kry 2 keer per jaar die geleentheid om ons Natuurkamp, te Camp River Lake of Serobe Adventures by te woon.

 

Tydens hierdie kampe word daar lekker aktiwiteite gedoen, spanbou, stories om die kampvuur en natuurlik die modderdam!

 

Ons sien uit na volgende kamp en kan nie wag om julle daar te hê nie!