top of page

Die skool se visie

Die skool waar jy wil wees!

Die verskaffing van voortreflike opvoeding vanuit die eie Kultuurmilieu dit wil sê onderwys met 'n Chistelike en breë Nasionale karakter wat deur die medium van Moedertaal aan sy teikengroep voorsien word. Erkening word gegee aan Ouerinspraak en die Geloofsvryheid van die individu.

Die skool se missie

Adverteer jou besigheid op die skool se webtuiste teen slegs R180.00 per maand. Die advertensiegrootte is slegs 100mm x 60mm. Ouers kan hul advertensie self ontwerp en vir ons stuur of die nodige inligting aan ons stuur en ons sal 'n ontwerp voorsien.

ONDERSTEUN DIE GEMEENSKAP

ONDERSTEUN DIE GEMEENSKAP

Gemotiveerde, kreatiewe opvoeding met 'n Chrislike karakter om die leerder as individu in totaliteit te ontwikkel, met klem op Taal, Kultuur, Akademie en Tegnologie tot 'n selfgedissiplineerde, gebalanseerde persoon in 'n multikulturele samelewing.

ADVERTENSIEGROOTTE -

100mm x 60mm / 377px x 227px

Teen slegs R180.00pm

bottom of page