top of page

VCSV

Skaterlag, leer, sing en speel,

gou-gou ‘n seer keel.

VCSV is nie te versmaai,

Jesus sê wat jy saai sal jy maai.

Hier saai ons liefde, vreugde, hoop en geluk

self met blydskap in jou hart

kan jy hier ‘n traantjie kom pik.

Ons oordeel nie sommer

so hou op komkommer

van staan en wonder

gaan die son ook onder.

Kom deel in die pret

en die liefde wat ons vir

ons Verlosser het!

 

Me Mirinda Fouché

bottom of page