top of page

Hokkie

By Fonteine speel ons mini-hokkie vanaf graad R tot graad 3.

Ons speelsters neem aan verskeie toernooie deel en vaar baie goed.

 

Graad 4 tot 7 speelsters vaar ook elke jaar uitstekend en ons baie trots op hulle!

 

Dit is vir ons baie belangrik dat die dogters ‘n liefde vir die spel ontwikkel.

bottom of page