top of page

Skaak

Skaak vind op Woensdae in die bliblioteek plaas:

Graad 1 en 2  :  12:50 – 13:20

Graad 3          :  13:30 – 14:45

Graad 4 – 7    :  13:50 – 14:45

 

Gedurende die tweede kwartaal neem die spelers deel aan die Sedibeng-skole liga.

 

Me Heleen Nel

bottom of page