top of page

Skoolure

Skooldag begin om 7:00 vir graad R

Skooldag begin om 7:25 vir graad 1 - 7

 

Eerste pouse is om 09:45 en duur tot 10:05

Tweede pouse is om 12:06 en duur tot 12:26

 

Gr. R verdaag om 12:15

 

Gr. 1 en 2 verdaag om 13:15

 

Gr. 3 verdaag om 13:30

 

Gr.4 tot 7 verdaag om 13:45 - Maandag to Donderdag,

                                    13:30 - Vrydag

 

Die skool begin om 08:00 op die eerste dag van elke nuwe kwartaal.

Die skool sluit altyd om 10:00 op die laaste dag van 'n kwartaal.

bottom of page