top of page

Tennis

Tennis by Fonteine is baie gewild.  Rondomtalie-wedstryde word vir beginners gereël.

 

Seuns en dogters o/10 en o/14 spanne speel ligawedstryde.

Vaalrivierproewe vir dogters sowel as seuns o/10, o/12 en o/14 vind aan die einde van November plaas vir 2017.

 

Vaalrivierspanne speel interstreek wedstryde.

bottom of page