top of page

Koor

Fonteine spog met ‘n junior (gr 1-3) en senior (gr 4-7) koor waar ons nie net hard oefen aan ons koorprogram nie, maar ook vaardighede op ‘n prettige manier aanleer.

 

Die junior koor oefen Woensdagmiddag van 13:15 – 14:00 en die senior koor van 14:00 tot 15:00.

 

Dit is hier waar ons ‘n liefde vir alle musiek kweek sodat ons soos Plato kan sê: “Music gives a soul to the universe, wings to the mind, flight to the imagination and life to everything.”

bottom of page