Sluit aan by

Google Classroom

Sluit aan by

Google Classroom

video

GRAAD 3

 

Hoe om werk op Googleclassroom te kry.

 

Stap1:

Laai google classroom op jou foon af as 'n app OF op jou rekenaar gaan jy na googleclassroom

 

Stap 2:

Teken met 'n gmail account in( sign in)

 

Stap 3:

As jy ingeteken is kliek op die (+) en dan (join class) 

 

Stap 4:

Tik die betrokke klas se kode in

 

Stap 5:

U kan begin

Graad 3 - Google Classroom Kode: gzhibn6